General Jobs

SENIOR NAG-SUBREDAKTEUR wanted Asap: APPLY HERE

SENIOR NAG-SUBREDAKTEUR wanted Asap: APPLY HERE

Job Details
Employer: Media24 News

Senior NAG-SUBREDAKTEUR

Media24 Afrikaanse Nuus het ‘n pos vir n senior nag subredakteur in Johannesburg

Pligte behels onder meer:

Redigeer en proeflees kopie, met genoegsame kennis om kopie op ’n sinvolle wyse te sny

Kontroleer korrektheid van feite en spelling en grammatika

Skryf byskrifte en opskrifte wat sowel aanloklik as taalkundig en feitelik korrek is

Lees bladproewe noukeurig en korrigeer

Vertaal kopie, en maak seker dat dit taalkundig en feitelik korrek is

Maak seker dat kopie die publikasie se spesifieke styl volg wat grammatika, taalgebruik en voorkeurspelwyses betref

Bly ingelig oor en implementeer die jongste taalreëls soos in die taalstylgids vervat word

Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende kriteria voldoen:

Toepaslike kwalifikasies.

Puik woordsub, verkieslik met ervaring in ‘n redaksionele produksie-omgewing.

Ervaring in bladopmaak sal ‘n aanbeveling wees.

Toepaslike joernalistieke ervaring.

‘n Aanvoeling vir en belangstelling in nuus en aktuele sake.

Moet eie inisiatief aan die dag kan lê, maar ook kan saamwerk in ‘n span;

Moet bereid wees om Sondae te werk.

In ruil vir die suksesvolle kandidaat se dienste bied die maatskappy ʼn mededingende vergoedingspakket, asook lidmaatskap van die aftree- en mediese fonds vir persone wat daarvoor kwalifiseer.

Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.

Apply before Friday, July 26, 2019 – 15 Days left
Companies may expire jobs at their own discretion.
If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.

Apply Now

Source: Careers24

You May Also Like

General Jobs

Artisan Plumber urgently needed: Salary R242 568 to R314 832 per year Applications are hereby invited from suitably qualified individuals with enthusiasm for the...

General Jobs

Office Cleaner needed immediately: APPLY HERE Job details Job Type: Full-time Full Job Description Monday to Friday. 06:30 am to 15:30 pm. Any other...

General Jobs

Warehouse Picker/Packer wanted urgently: APPLY HERE Full job description Job Context Servest Office Services, a division of the Servest Group has an open vacancy...

Mechanics

Diesel Mechanic (Trucks) urgently needed: Salary R15 000 per month Full job description There is currently an opening for a qualified diesel mechanic. The...

Copyright © 2024

Exit mobile version