Health and Beauty Jobs

Clinical Facilitator / Kliniese Fasiliteerder wanted immediately: APPLY HERE

Clinical Facilitator / Kliniese Fasiliteerder wanted immediately: APPLY HERE

Bellville, Western Cape

Die leer en assessering van kliniese vaardighede vir studente van die Fakulteit;
Hulpverlening met die beplanning, voorbereiding, en implementering van kliniese vaardigheidsessies;
Skakeling met verskaffers en die instandhouding van toerusting;
Noue samewerking met die verskillende departemente deur die bou en versterking van verhoudings;
Die ondersteuning van studente en dosente van die US in hul gebruik van die Eenheid;
Hulpverlening met die ontwikkeling van studiemateriaal en ondersteunende leerbronne vir die Eenheid.

Teaching, learning, and assessing clinical skills for students in the Faculty;
Assisting with planning, preparing and implementing clinical skills sessions;
Liaising with suppliers and the maintenance of equipment;
Working closely with various departments within the faculty, building and strengthening relationships with them;
Supporting students and lecturers at SU in their usage of the SCSU;
Assisting with the development of study material and supportive learning resources for the Unit.

Ingeskryf as Professionele Verpleegkundige by die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging: Professionele kwalifikasie in Verpleging (vier-jaar B Graad);
Verpleegonderrig diploma of gelykwaardige onderrig kwalifikasie;
Minstens drie jaar toepaslike ervaring in ‘n kliniese gebied;
Na-basiese diploma in Primêre gesondheidsorg, Kritieke Sorg, of Noodgeneeskunde;
Huidige ervaring in die leer, onderrig en assessering van studente;
Die vermoë om probleme onafhanklik en doeltreffend op te los;
Die vermoë om in uitdagende omstandighede met spanlede saam te werk;
Rekenaarvaardigheid (MS Word, Excel, PowerPoint, Outlook);
Goeie mondelinge en skriftelike kommunikasievaardighede;
Moet in besit wees van ‘n rybewys en eie vervoer, en bereid wees om soms te reis na omliggende opleidingsfasiliteite vir studente opleiding.

Registration with the South African Nursing Council as Professional Nurse: Professional Qualification in Nursing (four-year B.Degree);
Nursing Education Diploma or equivalent educational qualification;
Must have at least three years’ appropriate experience in a clinical area;
Post-basic Diploma in Primary Health Care, Critical care, or Emergency Nursing;
Current experience in teaching, learning and the assessment of students;
The ability to solve problems independently and effectively;
The ability to work together in a team under challenging conditions;
Computer skills (MS Word, Excel, PowerPoint, Outlook);
Good verbal and written communication skills;
Own transport and valid driver‘s licence and be willing to travel to outlying areas for student teaching sessions.

Ervaring in die leer en onderrig van studente in ‘n gesimuleerde omgewing;
Enige van die volgende kursusse BLS, ACLS, ANLS, PBLS of APLS, ATLS of ITLS;
Vlot in beide Engels en Afrikaans.

Experience in teaching and assessing students within a simulated environment;
Any of the following courses BLS, ACLS, ANLS, PBLS or APLS, ATLS or ITLS;
Fluent in both English and Afrikaans.

Apply Now

Source: Indeed

Back to top button