Health and Beauty Jobs

Medical Officer / Mediese Beampte urgently needed: APPLY HERE

Medical Officer / Mediese Beampte urgently needed: APPLY HERE

Bellville, Western Cape

Behulpsaam met die uitvoer van HIV-navorsingstudies;
Bied kliniese ondersteuning vir navorsingstudies;
Samewerking aan nuwe en bestaande studies;
Verseker tydige werwing vir alle navorsingsprojekte en -protokolle ten einde die studie se strategiese doelwitte te implementeer;
Samewerking met die studiespan om die navorsingstrategieë te optimaliseer;
Deels verantwoordelik vir sekere studie-administrasie;
Verantwoordelik vir studiebeplanning en –logistiek.

Assisting with HIV research studies;
Providing clinical support for research studies;
Collaborating on new and on-going studies;
Ensuring timely recruitment for all research studies and protocols in order to implement study strategic targets;
Collaborating with the study team in order to optimise research strategies;
Assuming partial responsibility for study administration;
Responsible for study planning and logistics.

MB,ChB-graad;
Minstens een jaar ervaring as ’n mediese beampte in Pediatrie/Interne Geneeskunde/Huisartskunde;
Geregistreer om in Suid-Afrika se praktiseer;
Geldige rybewys;
Kliniese ervaring in Pediatrie;
Geduld en empatie; moet dit geniet om met kinders te werk;
Goeie skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede;
Sensitief vir kulturele verskille;
Goeie begrip van politieke, konfidensiële en etiese kwessies rondom MIV-infeksie.

MB ChB degree;
At least one year’s experience as a Medical Officer in Paediatrics/Internal Medicine/Family Medicine;
Valid driver’s licence;
Registered to practise in South Africa;
Paediatric clinical experience;
Patience and compassion; must enjoy working with children;
Good written and verbal communication skills;
Sensitivity to cultural differences;
Good understanding of political, confidential and ethical issues surrounding HIV infection.

Belangstelling in MIV/Vigs
Belangstelling in die gemeenskap en die ontwikkeling van navorsingsvaardighede
GCP-ondervinding;
Rekenaarvaardigheid;
Ervaring van kliniese proewe en navorsing;
Ervaring van antiretrovirale terapie en aansteeklike siektes;
Verdere studie in Pediatrie;
Vermoë om onafhanklik sowel as in ’n span te werk;
Vermoë tot die ontwikkeling en handhawing van ’n goeie werkklimaat by die studiepersoneel;
Bereidwilligheid om eie navorsingsprojekte te ontwikkel.

An interest in HIV/Aids;
An interest in the community and research skills development;
GCP experience;
Computer literate;
Clinical trial and research experience;
Experience of antiretroviral therapy and infectious diseases;
Further education in Paediatrics;
Ability to work well independently and in a team;
The ability to develop and maintain a good working climate among the study personnel;
Interest in developing own research projects.

Apply Now

Source: Indeed

Back to top button