General Jobs

Senior Project Officer wanted Asap: APPLY HERE

Senior Project Officer wanted Asap: APPLY HERE

Bellville, Western Cape

Administrasie en koördinering van programmatiese komponente van die projek (residensieël en kurrikulum, internasionale plasing, navorsing, ens.);
Bestuur van die administratiewe aktiwiteite en skedulering wat verband hou met die program (korrespondensie, dagboeke, reis, voorbereiding vir vergaderings);
Administrasie van programfinansiering en voorbereiding van finansiële verslae in samewerking met toepaslike Universiteitsentiteite en belanghebbendes van die regering;
Hantering van korrespondensie met senior Universiteits- en regeringsbelanghebbendes, sowel as deelnemers aan die projek;
Koördinerende opvolgaksies wat voortspruit uit vergaderings en kontaksessies met navorsers en belanghebbendes;
Ontvangs van gaste;
Skeduleer afsprake en vergaderings en verskaf ondersteuning en koördineer seminare met betrekking tot die voorbereiding van agendas, skryf van notules, insameling van inligting,
samestelling van verslae en skakeling met eksterne aanbieders en belanghebbers;
Verantwoordelik vir uitgebreide reis- en verblyfreëlings, beide intern en ekstern;
Opsporing van navorsings- en ander toepaslike inligting, asook die voorbereiding van seminaaraanbiedings, navorsingsverslae en strategiese dokumente;
Hantering van algemene kantoorbestuur en koördinering met medewerkende kantoorpersoneel.

Administering and coordinating programmatic components of the project (residential and curricula; international placement; research; etc.);
Managing the administrative and scheduling activities associated with the programme (correspondence, diaries, travel, preparation for meetings);
Administration of programme finance and preparing financial reports in collaboration with appropriate University offices and government stakeholders;
Handling correspondence with senior University and government stakeholders, as well as scholars participating in the project;
Coordinating follow-up actions arising from meetings and contact sessions with scholars and stakeholders;
Receiving guests;
Scheduling appointments, meetings and coordinating seminars with the necessary support with regard to preparing agendas, writing minutes, gathering information, compiling reports
and liaising with external presenters;
Making extensive travel and accommodation arrangements on and off-site;
Sourcing research and other relevant information, as well as preparing seminar presentations, research reports and strategic documents;
Handling general office management and coordinating with collaborating office personnel.

Naskoolse administratiewe kwalifikasie (of gelykwaardig);
Minstens vyf jaar bewese ervaring in senior sekretariële werk of kantoor- of finansiële bestuur;
Minstens drie jaar bewese ervaring van hoëvlak skakeling met beide interne en eksterne senior / uitvoerende belanghebbendes;
Uitstekende organisatoriese vaardighede en ‘n bewese vermoë om hoëvlak-geleenthede onafhanklik en as deel van ‘n span te koördineer;
Bewese vermoë om die inisiatief te neem en ‘n onafhanklike oordeel te maak in die uitvoering van take;
Professionele gedrag en die vermoë om uitsette te lewer wat voldoen aan die hoogste gehalte standaarde;
Uitstekende tydsbestuursvaardighede en die vermoë om doeltreffend en akkuraat te werk;
Die vermoë om inligting te verwerk en te omskep in duidelike, bondige en oortuigende dokumente;
Entoesiasties, selfgemotiveerd, georganiseerd en gedissiplineerd
Die vermoë om in ‘n veeltalige omgewing te funksioneer;
Uitstekende mondelinge en skriftelike kommunikasievaardighede, sowel as effektiewe interpersoonlike vaardighede;
Hoogs geskoolde rekenaargeletterdheid oor ‘n verskeidenheid toepassings (bv. Word, Excel, PowerPoint en Outlook);
Bereidwilligheid en beskikbaarheid om na-ure te werk wanneer nodig en om projekverwante reise te onderneem;
Sterk kapasiteit om onafhanklik van gereelde en noue bestuurstoesig te werk.

Post-matric administrative qualification (or equivalent);
At least five years’ proven experience in senior secretarial work or office or financial management;
At least three years’ proven experience of high-level liaising with both internal and external senior/executive stakeholders;
Excellent organisational skills and a proven ability to coordinate high-level events independently and as part of a team;
Proven ability to take the initiative and to make an independent judgement in performing task;
Professional conduct and the ability to deliver outputs that comply with the highest quality standards;
Excellent time management skills and the ability to work efficiently and accurately;
The ability to process information and to convert this into clear, concise and persuasive documents;
Enthusiastic, self-motivated, organised and disciplined;
The ability to function in a multi-lingual environment;
Excellent verbal and written communication skills, as well as effective interpersonal skills;
Highly skilled computer literacy across a range of applications (e.g. Word, Excel, PowerPoint and Outlook);
Willingness and availability to work after hours when necessary and to undertake project related travel;
Strong capacity to manage work independent of regular and close supervision.

Geen / None

Apply Now

Source: Indeed

Back to top button