General Jobs

General Management wanted urgently: APPLY HERE

General Management wanted urgently: APPLY HERE

Pretoria, Gauteng
Business Manager / Sales Manager / Consumer

Our companies were established over 20 years ago & have both National and International branches. We are currently expanding our Health- and Sports development sector, therefor Ten Times Global is sourcing well-spoken, goal-driven candidates to develop and train for these new roles

We want to make you part of our dynamic winning team and family orientated atmosphere

Should your application be successful, we offer the following:

Remuneration package and company benefits to be discussed in the interview
Excellent opportunity to grow and be promoted
We will develop your communication, interpersonal and team management skills and provide training on business management and development.
Supportive, positive working environment

The following requirements must be met:

Own transport
Self disciplined individual
Success driven
Good problem solving skills
Ability to work independantly
Bilingual in Afrikaans and English would be benificial
Besigheids bestuurder / verkoopsbestuurder / Verbruiker

Ons maatskappye is meer as 20 jaar terug gestig & besit nationale sowel as internationale takke. Verdere uitbreiding word gedoen in ons Gesondheid- en sportontwikkelings sektor, dus is Ten Times Global opsoek na doelgerigte kandidate om te ontwikkel en op te lei vir hierdie nuwe rolle.

Ons wil jou deel maak van ons dinamiese wenspan & familie georiënteerde atmosfeer.

Sou jou applikasie suksesvol wees, bied ons die volgende:

Goeie inkomste en maatskappy voordele, word geduurende onderhoud bespreek
Uitsteekende geleentheid vir groei en bevordering
Jou kommunikasie-, interpersoonlike- en Span bestuursvaardighede sal ontwikkel word. Opleiding word ook gebied in besigheidsbestuur en ontwikkeling
Positiewe, ondersteunende werk omgewing
Die volgende vereistes word verlang:

Eie vervoer
Self gedisiplineerde individu
Sukses gedrewe
Vermoë om onafhanklik te werk
Goeie probleem oplossingsvaardighede
Tweetalig in Afrikaans en Engels sal voordelig wees

Job Type: Full-time

Language: English / Afrikaans (Preferred)

Apply Now

Source: Indeed

Back to top button