General Jobs

Kassier / Cashier needed immediately: APPLY NOW

Kassier / Cashier needed immediately: APPLY NOW

CASHIER

NWK RETAIL BUHRMANNSDRIF

Purpose of the position:

The incumbent is mainly responsible for terminal sales at the retail
outlet.

The responsibilities of the position will include the following:

• The encoding of transactions
Receiving of payments
Cash up of daily sales
Enhancement of client relationships
Assistance with stock takings
Administrative tasks that are normally required to operate a
successful retail business

Minimum requirements:

The suitable candidate must be in possession of a senior certificate
At least one (1) year relevant experience
The candidate must be fully bilingual in Afrikaans and English

Skills:

Effective communication abilities
Must be customer-orientated
Must be reliable and responsible

Application can only be made through NWK’s website. For more information, please visit

(https:// www.nwk.co.za/careers/). For any enquiries, contact Simóne Ferreira at (018) 633

1363. Visit our Facebook page at www.facebook.com/NWKLimited.

The closing date for applications is 15 September 2022. If you are not invited for an interview

within two weeks after the closing date, consider your application unsuccessful. NWK supports

the purpose of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the

nominated groups. Candidates with disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right

not to fill the position.

KASSIER

NWK RETAIL BUHRMANNSDRIF

Doel van die pos:

Die posbekleër is hoofsaaklik verantwoordelik vir terminaalverkope by die
handelswinkel.

Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels:

• Enkodering van transaksies
Ontvangs van betalings
Opkas van daaglikse verkope
Bevordering van klanteverhoudinge
Hulpverlening met voorraadopnames
Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle
bedryf van ʼn kleinhandelonderneming

Minimum vereistes:

• Die geskikte kandidaat moet in besit wees van ‘n gr.12-sertifikaat

Moet verkieslik een (1) jaar toepaslike ondervinding hê
Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.
Vaardighede:

Doeltreffende kommunikasie vaardighede
Moet klantgeoriënteerd wees
Moet betroubaar en verantwoordelik wees

Aansoek kan alleenlik gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek
asseblief (https://www.nwk.co.za/careers/). Vir enige navrae, kontak Simóne Ferreira by
(018) 633 1363. Besoek ons Facebook-blad by www.facebook.com/NWKLimited.

Die sluitingsdatum vir aansoeke is 15 September 2022. Indien u nie binne twee weke na die
sluitingsdatum vir `n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK
ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan
aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om
aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie.

Apply Now

-Indeed

Back to top button